Tuin

Season 1
Season 1
Tuin
Loading
/

Tanya aka Tuin Schoeman het ‘n draai gegooi op Tunes Live.  Ons praat oor waarvandaan kom haar songs en lirieke vir Tuin se album, ‘n Tyd om te laat gaan.  Sy vertel van wedervaringe met groot shows soos InniBos Rock Rumoer kompetisie (wat hulle gewen het);  ‘n magiese ervaring by STRAB;  Oppikoppi gigs en selfs ‘n show by Grand West.  Ons chat ook oor lewens struikel blokke;  hoe dit gebeur het dat sy ‘n professionele dans loopbaan vir die musiek industrie verruil het en veel meer.
Luister en download haar album hier :
https://itunes.apple.com/za/artist/tuin/1440184919

Tunes Live is beskikbaar op iTunes en aflaaibaar vanaf www.tunesstudio.co.za.