DIVERSITEIT ALBUM Read the press release here:
TUNES STUDIO Podcast's and music services

Gustav Franzsen
Gustav Franzsen is aan die stuur van Acorn Acoustic Sessions en lewer sodoende ‘n reuse bydrae tot die ontwikkelling van die Stellenbosse en omliggende musiek toneel. Hy speel bas kitaar vir Slow Boat en Dead Pan Alley en was deel van Odd Dogs en Die Widzenbergies. Ons gesels oor hoe die regte omstandighede en gesonde druk ‘n musikant tot groter hoogtes kan neem. Hy vertel ons hoe ‘n lid van, destydse rock legends, Mccully Workshop hom gehelp het om sy eerste kitaar uit te kies; hoe hy wat Gustav is ‘n judge was in die kompetisie wat Bertie van Zinkplaat gewen en gereël het en dat dit legitiem was; hoe acorn acoustic sessions ontstaan het en nog vele meer. Tunes live is beskikbaar op iTunes en kan ook af gelaai word vanaf Tunes Studio se website.
Heinrich Wesson
Heinrich Wesson is die guitarist van Durge en The Collaborator Tour. Hy vertel my van sy eerste skool band, five Leaf Clover en hoe ‘nakoestiese kitaar die lont tot sy kitaarspel was. Ons gesels ook oor die mistiek rondom jam rooms en recording studio’s; die verweefdheid van my en sy musiek paadjies; Antipathy en Lanners Landing shows, die maak van Durge se EP en nog vele meer.
Basson Laubscher
Basson Laubscher is ‘n legendariese kitaarspeler van Stellenbosch wat vir Valiant Swart, Blues Broers, Zinkplaat en Ann Jangle en sy eie projek, The Violent Free Piece speel. Ons gesels oor hoe belangrik dit is om betrokke te raak by ‘n diversiteit van jams om te groei as musikant; hoe Zinkplaat gevorm het; Jurgen von Wechtmar en Sunset Studio; die op en af kurwes van die Suid-Afrikaanse musiekbedryf; dat hy my gespot het by Onnerikoppi Paarl Boys High battle of the bands – 8 jaar voordat ons ontmoet het; hoe moeilik dit is om fisiese albums in Suid-Afrika vry te stel as ‘n onafhanklike musikant, kitare en ‘n hele lys ander semi filosofiese gesprekke.
Richard Pryor
Richard Pryor is the guitarist of Boulevard Blues and he also formed a super group, called Pebbleman. We had a chat at Up the Creek 2018 about Boulevard Blues tours in the Netherlands; Pebbleman’s overseas distribution deal; the Blues meets Rock concerts; the northern suburbs blues scene, among other. Tunes Live is available on iTunes.
- Jeandré Pikkie Swanepoel
- Frazer Barry
- Haydn van Rheede
- Willim Welsyn
- Dean Coche and Kent Farmer
- Ben Breda Ludik
- Gustav Franzsen
- Heinrich Wesson
- Basson Laubscher
- Richard Pryor
- Jorik Pienaar
- Southern Wild
- Jaco Goosen
- Hezron Chetty
- Werner von Waltsleben
- Mark Ellis
- Thomas Theron
- Lucas Swart
- Riku Latti
- The Tazers
- Talita Beyl
- Rory Skinner
- Riaan Nieuwenhuis
- Durge
- Chris Kreef
- Temple Yeti
- Churchil Naudé
- Donovan Tose pt. 2
- Donovan Tose
- Luke Smith
- Ethan Florus
- Schalk van der Merwe
- James Lombard
- Andre Skywalker
- Rossouw Wentzel
- Wouter Reyneke
- Justin Versfeld
- Dr. Stephanie Vos
- Tim Lengfeld






