Ethan Florus

Ethan Florus is ‘n baie talentvolle kitaarspeler, sanger en song
writer wat die Wynland Distrik al plat gespeel het met residencies by
Balboa, Bohemia en Mystics, asook by wynplase.  Sy debuut EP, Windmill
is beskikbaar op Google Play Music (https://play.google.com/store/search?q=ethan%20florus&hl=en).  Ons chat oor sy studies in
Klasieke kitaar by die Universiteit van Stellenbosch;  hoe hy dit
kombineer met ‘n jazz agtergrond deur ‘n mentor wat hom as kind gespot
het as ‘n great alent;  lyrical themes; song writing en hoe hy
oënskynlike negatiwiteite in positiewe dinge omskakel.
Tunes Live is beskikbaar op iTunes en kan vanaf www.tunesstudio.co.za
afgelaai word.