Heinrich Wesson

Heinrich Wesson is die guitarist van Durge en The Collaborator Tour. Hy vertel my van sy eerste skool band, five Leaf Clover en  hoe ‘nakoestiese kitaar die lont tot sy kitaarspel was. Ons gesels ook oor die mistiek rondom jam rooms en recording studio’s;  die verweefdheid van my en sy musiek paadjies;  Antipathy en Lanners Landing shows, die maak van Durge se EP en nog vele meer.