DIVERSITEIT ALBUM Read the press release here:
TUNES STUDIO Podcast's and music services


Riku Latti
Riku Lätti is onder die vergrootglasbril op die vyfde aflewering van Tunes Live. Tunes Live is ‘n klomp geselsies wat Tunes Studio met plaaslike musikante en industrie rolspelers voer. Die doel is om jonger musikante te leer omtrent die ins en outs van die musiekindustrie; plaaslike musiek te bemark en mense te hore laat kom van Tunes Studio. Riku gesels oor track listing op albums, die Afrikaanse musiekindustrie, Die Wasgoedlyn, royalties en vele meer.

The Tazers
The Tazers is ‘n psych rock band van Johannesburg wat besig is om waves te maak op die plaaslike scene met hul energieke en afgeronde shows. Hulle het in hierdie jaar onder andere Oppikoppi, Lush Festival, Mieliepop en Endless Days festival gespeel Ons praat oor hoe hul van hierdie feeste geland het en hoe dit is om ‘n band self te manage. Ons fokus op hoe belangrik dit is om betrokke te raak en om die scene te help bou en nie net te konsentreer op jou eie projek of belange nie.

Talita Beyl
Talita Beyl is die keyboardist vir My Castle in Spain en Dragoons en sy gesels met my oor haar eerste indrukke van die SA music scene vandat sy so bietjie meer as ‘n jaar gelede in bands betrokke geraak het. Sy chat ook met ons oor The Lof Puppet Company wat ‘n poppe teater maatskappy is waarvoor sy die musiek doen en ons gesels ook oor beide bands se nabye toekoms planne.

Rory Skinner
Rory Skinner plays guitar in an extreme metal band called Nebula Disrupt and i picked his brain on what success means in the local metal industry. We also touched an on-going theme on this show, which deals with the tension between the work a musician puts in to getting a release out and the reward/satisfaction the album release brings the musician. We chatted about his history with Tunes Studio and about his job as a guitar teacher.
- Jeandré Pikkie Swanepoel
- Frazer Barry
- Haydn van Rheede
- Willim Welsyn
- Dean Coche and Kent Farmer
- Ben Breda Ludik
- Gustav Franzsen
- Heinrich Wesson
- Basson Laubscher
- Richard Pryor
- Jorik Pienaar
- Southern Wild
- Jaco Goosen
- Hezron Chetty
- Werner von Waltsleben
- Mark Ellis
- Thomas Theron
- Lucas Swart
- Riku Latti
- The Tazers
- Talita Beyl
- Rory Skinner
- Riaan Nieuwenhuis
- Durge
- Chris Kreef
- Temple Yeti
- Churchil Naudé
- Donovan Tose pt. 2
- Donovan Tose
- Luke Smith
- Ethan Florus
- Schalk van der Merwe
- James Lombard
- Andre Skywalker
- Rossouw Wentzel
- Wouter Reyneke
- Justin Versfeld
- Dr. Stephanie Vos
- Tim Lengfeld






