Jeandré Pikkie Swanepoel
Jeandré Pikkie Swanepoel is die voorman van De wallen en Light & Shade. Ek en hy sit en chat op die buite verhoog van die Karoo Saloon in Barrydale oor sy interessante aanslag op musiek en die lewe, De wallen se opkomende toer na Nederland, sy werk by Pineapple Productions, sy kortstondige insluiting tot die rock band, Dead Lucky, ons geliefde Stellenbosch se musiektoneel en meer. Tunes Live is beskikbaar op iTunes en kan vanaf www.tunesstudio.co.za afgelaai word.
August 6, 2018 @ 7:13 pm
Die enigste ou wat ek ken wat die Akkedis-boeties ‘n go kan gee. Hart van goud. Lief hom stukkend!