DIVERSITEIT ALBUM Read the press release here:
TUNES STUDIO Podcast's and music services


Matt Carstens
Marius Matt Carstens het op ‘n baie vroë ouderdom vir hom ‘n gig basis opgebou wat van hom ‘n onafhanklike en voltydse musikant maak. Hy het reeds Europa getoer, ‘n collab met Francois van Coke gedoen en die Ini Bos musiekfees kompetisie gewen. Ons gesels bietjie oor hoe hierdie dinge gebeur het, waar Matt vandaan kom, hoe kleiner dorpies ‘n rol kan speel in ‘n mens se musiek ontwikkelling en meer. Tunes Live is beskikbaar op iTunes en kan vanaf www.tunesstudio.co.za afgelaai word.

Dr. Stephanie Vos
Dr Stephanie Vos is die projekleier van IF POP (Interdisciplinary Forum for Popular Music). IF POP het ‘n reeks van vyf Jazz Conversation konserte aangebied as onder andere ‘n medium om ‘n brug te bou tussen akademiese dissiplines en die publiek se begrip daarvan. Stephanie het B.Mus gestudeer met klavier as hoof instrument en Alt Viool as tweede instrument en haar Honeurs in klavier uitvoering voltooi. In haar nagraadse studies het sy daarop begin fokus om haarself as ‘n musikoloog te bekwaam. Sy het haar doktorale tesis voltooi met plaaslike Jazz musikante van die 1960’s in ballingskap, as fokuspunt. Besoek gerus Africa Open Institute for Music Research and Innovation om meer te wete te kom aangaande IF POP en vele meer.

Tim Lengfeld
Tim Lengfeld is a German born mastering engineer with a biography of note, who moved to South Africa in High School. Whilst busy studying a B.A degree at the University of Stellenbosch he started transferring DAT tape audio to CD. He also met Jurgen von Wechtmar (Sunset Studio) during that time and started experimenting with making audio louder and brighter. Tim talks about his studio set up; the mastering process; some tips for young mixing engineers in terms of preparing your product for mastering, interesting work experiences and much more.

Churchil Naudé
Churchil Naudé is ‘n rymkletser van Mitchels Plain en sy tweede album, Kroesified is in Januarie 2019 vrygestel. Ons gesels oor hoe dit gebeur het dat hy musiek van David Kramer, Jean Beukes, Gramadoelas en ander kon gebruik het vir sy album. Churchil vertel van die oomblik toe die owerhede besef het hy is in die “verkeerde skool”; hoe sy pad met Riku Lätti gekruis het en hoe hulle te werk gaan om saam musiek te skryf. Hy praat ook oor die inhoud van sy woorde en waar die inspirasie vir sommige van sy temas vandaan kom. Kroesified is beskikbaar op meeste aanlyn platvorms soos Google play, Spottify, iTunes ens. Tunes Live kan vanaf www.tunesstudio.co.za afgelaai word en is ook beskikbaar op iTunes.
- Jeandré Pikkie Swanepoel
- Frazer Barry
- Haydn van Rheede
- Willim Welsyn
- Dean Coche and Kent Farmer
- Ben Breda Ludik
- Gustav Franzsen
- Heinrich Wesson
- Basson Laubscher
- Richard Pryor
- Jorik Pienaar
- Southern Wild
- Jaco Goosen
- Hezron Chetty
- Werner von Waltsleben
- Mark Ellis
- Thomas Theron
- Lucas Swart
- Riku Latti
- The Tazers
- Talita Beyl
- Rory Skinner
- Riaan Nieuwenhuis
- Durge
- Chris Kreef
- Temple Yeti
- Churchil Naudé
- Donovan Tose pt. 2
- Donovan Tose
- Luke Smith
- Ethan Florus
- Schalk van der Merwe
- James Lombard
- Andre Skywalker
- Rossouw Wentzel
- Wouter Reyneke
- Justin Versfeld
- Dr. Stephanie Vos
- Tim Lengfeld






